|
Case Study - Elundini (Ugie and Maclear) |
|
|
|
|
Woensdag, 17 September 2008 |
|
The Elundini Ratepayers Forum called itself ‘Gatvol’ which expressed its frustrations with the lack of service delivery and apathy from the municipality. Earlier this year they declared a dispute with their local municipality on the following grounds: |
|
Lees verder...
|
|
|
Donderdag, 28 Augustus 2008 |
Hierdie artikel kom uit die Volksblad van Augustus 28 en is deur Dirk Kok geskryf: Munisipale leiers van tien Vrystaatse munisipaliteite is in ’n gesamentlike wetgewerkomiteesitting behoorlik die leviete voorgelees, omdat hulle hulle nie aan bindende wetgewerbesluite oor hul geldprobleme en bestuursprobleme steur nie. |
|
Laaste opdatering ( Woensdag, 17 September 2008 )
|
|
Lees verder...
|
|
|
Woensdag, 20 Augustus 2008 |
|
This is a press report published by Media24 concerning the NTU being discussed in Parliament. Protes-weerhouding van munisipale dienstegelde kwel ANC 20/08/2008 Sake24 Antoinette Slabbert, Die ANC is diep bekommerd oor die groeiende protes teen swak munisipale dienslewering wat gestalte vind in die weerhouding van dienstegeld. |
|
Laaste opdatering ( Maandag, 27 Oktober 2008 )
|
|
Lees verder...
|
|
|
Press statement issued by the National Taxpayers Union |
|
|
|
|
Maandag, 18 Augustus 2008 |
August 18th 2008. Is intimidation the new form of electioneering in South Africa? The following case study of recent events in Colesberg has been sent to you in order to illustrate a worrying trend in the ruling party's attitude to South Africa's Constitution. |
|
Lees verder...
|
|
|
Saterdag, 19 Julie 2008 |
|
Vinbd aangeheg die konsep belastingbeleid. Deel met ander Landelike areas in die hoop om hierdie konsep te vestig oor 'n baie wyer area. Kan ek vra dat julle dit vermeerder en versprei onder veral die boere binne die NBU? |
|
Laaste opdatering ( Saterdag, 19 Julie 2008 )
|
|
|
Riglyne op grond waarvan die begroting van u munisipaliteit kan afkeur en verwerp |
|
|
|
|
Maandag, 14 Julie 2008 |
|
Aangeheg die NBU se dokument waarin die riglyne gegee word op grond waarvan u die begroting van u munisipaliteit kan afkeur en verwerp. In u verwerpings brief kan u eis dat die munisipaliteit skriftelik bewys moet lewer dat aan elkeen van die vereistes, wat in die dokument vervat is, aan voldoen is. |
|
Laaste opdatering ( Woensdag, 17 September 2008 )
|
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 1 - 7 van 25 |